DoveCare is a bilingual organisation and will proudly assist you in Afrikaans.
Voel egter vry om ons te skakel om u in Afrikaans behulpsaam te wees om ‘n dienspakket saam te stel wat aan u spesifieke behoeftes voldoen. Die versorging en ondersteuning van ons geliefde bejaardes in die Noordelike voorstede in Kaapstad lê ons na aan die hart en daarom help ons u graag.
Contact Number
NAOMI MOSS
+27 84 764 5388
08:00-17:00 (Phone calls)
17:00-08:00 (whatsapp only)
info@dovecare.co.za
